VEK Logo

Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit

(013) 932-0810

Preke

Luister na preke enige tyd en enige plek.

Luister op die Internet

Luister na die preke of laai dit gratis af, hier: podcast.vekbronkies.faith

Ons VEK Bronkies Podcast

Almal wat van gerief hou en tyd wil spaar, kan nou inteken op ons VEK Bronkies Podcast. Wanneer die preke vrygestel word is dit vanself beskikbaar, in jou gunsteling podcast program, op jou Rekenaar, Selfoon of Tablet

Padcast op jou Rekenaar

Volg hierdie eenmalige, maklike stappe om in te teken op jou Rekenaar.

Podcast op jou Apple Selfoon of Apple Tablet

Volg hierdie eenmalige, maklike stappe om in te teken op jou Apple Selfoon en Apple Tablet.

Podcast op jou Android Selfoon of Android Tablet

Volg hierdie eenmalige, maklike stappe om in te teken op jou Android Selfoon en Android Tablet.